Steak and Ale – Die Laaste Kabaal

Die 7de Laaste Kabaal is hierdie Vrydag 4 Desember… Sien julle almal hier,  nog hier en daar plek oop om te bespreek, buite natuurlik baie plek asook in die kroeg (geen besprekings word vir die 2 areas gedoen nie.) en onthou die drumming sessions is reeds van 18h00 af.

Liefdegroete
Charlene
Steak And Ale

Published by Brian Currin

Music • Web • Art

Post a message