Ingrid Jonker Tribute CD

INGRID JONKER

“Die Kind Is Nog Jonger”

(The Child Is Still Younger)

36-artist tribute double album

INGRID JONKER "Die Kind Is Nog Jonger"

In association with Simone, daughter of famed South African poet Ingrid Jonker. Sound Action and Flamedrop will be releasing an exciting double tribute album celebrating her work.

“Die Kind Is Nog Jonger” (The Child Is Still Younger) contains 36 artists adapting Jonker’s poetry specifically for this project, commemorating her tragic and untimely suicide 50 years ago.

This tribute album surpasses the inherent entertainment value, expanding to preserve Jonker’s legacy, her work, language, history and culture.

Jonker’s passionate poems are re-invigorated with a wide variety of musicians in a number of genres, from acoustic, pop and rock, to electronic, metal and more.

(All artists listed below)

The three dozen adaptations include popular and new artists, as well as legends, veterans, award winners, expatriates and beyond South Africa (incl. England, Germany, the USA etc.) It is also not strictly Afrikaans with several English translated versions included.

More detailed information at: www.flamedrop.com/ingridjonker

With all the songs of this independent release already recorded and supplied by the artists, all that remains is the physical CD & limited vinyl reproduction and marketing cost. For this purpose an Indie GoGo crowd funding campaign has been set up to involve the public. This is not a donation system, but an investment with many amazing perks attached to each contribution tier – from instant mp3 downloads and the double CD, to vinyl albums, “Flame In The Snow” books (love letters between Jonker & fellow writer André Brink), and original artwork from acclaimed artists Vernon Swart (whose amazing ocean scene appears on the album cover).

The IndieGoGo project ends on 13 April and can be viewed here : www.igg.me/at/ingrid-jonker (includes video links).

Extracts from all 36 songs can be accessed here: https://youtu.be/XK8PoZw35Xw

The artists and their songs include:

Anton Goosen – ‘n Hemel Vol Blou Akkers

Jennifer Ferguson – Windliedjie (live)

Kalahari Surfers – Klein Hande

Inge Beckmann – Korreltjie Sand

Beeskraal Revival – Verlore Stad

Ingrid Jonger & Tim Parr – Toemaar Die Donker Man

Ernestine Deane – Die Kind

Falling Mirror – 25 December 1960

Terminatryx – Ontvlugting

Stefan Strydom & Gert Vlok Nel – Ingrid

Abraham van Geenbybel – Donker Stroom

Rambling Bones – Summer (For Simone)

Andrew Kay – Fragment

mike dickman – I Went In Search Of My Body

Tonia Möller – Man En Vrou

Wilde Junge (Wild Youth) – Police Protection Guaranteed

André Van Rensburg – Liedjie Van Die Troubadoer

The SlashDogs – Lied Van Die Graf Grawer

The Sighs Of Monsters – Drawing

Die Naaimasjiene – Mamma

Robbi Robb van Tribe After Tribe – Face Of Love

Jim Neversink – Bitterbessie Dagbreek

Daniel Eeuwrick – Aan Uys Krige

Somerfaan – Ontnugtering

Anne Van Schothorst – Ek Het Gedink

Ivan Kadey – Tokolosh

Radio Rats – Deep Dark Introverted Girl

Ingrid Jonker & Francois Breytenbach Blom – Die Kind

Eckard Potgieter – Ontvlugting

Victor S. Wolf – Ballade Van Drie Vriende

Juliana Venter – Hierdie Reis

Dirk Ace – Van ‘n Skilder

The CapTn (feat. Julie Hartley) – Reclaimed Land

Mavis Vermaak – Heimwee Na Kaapstad

The McClones – I Am With Those

Zaria – Begin Somer

The CD double album will be released in May by Sound Action and Flamedrop, and also be available in download format (plus if all goes to plan, a limited edition vinyl).

Regards,

Flamedrop Productions

Website: www.flamedrop.com/ingridjonker

Crowd-Funding Campaign: www.igg.me/at/ingrid-jonker

Facebook Group: www.facebook.com/groups/DieKindIsNogJonger

Song Samples:

(AFRIKAANS)

INGRID JONKER

“Die Kind Is Nog Jonger”

36-kunstenaar huldeblyk dubbel album

In samewerking met bevaamde digter Ingrid Jonker se dogter Simone reik Sound Action en Flamedrop ‘n baie opwindende dubbel CD uit.

“Die Kind Is Nog Jonger” bevat 36 kunstenaars wat vir die 50ste herdenking van Jonker se tragiese dood haar gedigte getoonset het spesifiek vir hierdie projek.

Dit oortref die basiese vermaaklikheids-potensiaal in dat die versameling ook dien as bewaring van Jonker se legende, haar woorde, taal, geskiedenis en kultuur.

Jonker se passievolle gedigte kry nuwe lewe met ‘n wye verskeidenheid musikante in ‘n aantal style, van akoesties, pop en rock, tot elektronies, metal en nog meer.

(Alle kunstenaars word verder af genoem)

Die drie dosyn verwerkings sluit popule^re en nuwe kunstenaars in, asook legendes, veterane, pryswenners en bydraes van die buiteland (soos Engeland, Duitsland, die VSA ens.) Dit is ook nie slegs in Afrikaans nie, met verskeie vertaalde weergawes.

Meer informasie by: www.flamedrop.com/ingridjonker

Met al die liedjies van hierdie onafhanklik uitgereikte album reeds opgeneem deur die kunstenaars, bly net die CD vervaardiging en bemarking oor, en daarvoor het ons sopas ‘n Indie GoGo crowd-funding campaign opgestel wat die publiek betrek. Dit is glad nie ‘n donasie sisteem nie, maar ‘n belegging,met verskeie baie opwindende “perks” by elke bedrag opsie ingesluit – van mp3 liedjies aflaai en die dubbel CD en beperkte langspeel plaat eksemplare, tot “Vlam In Die Sneeu” boeke (met die liefdesbriewe tussen Jonker & André Brink), en oorspronklike kunswerke van die bekroonde Vernon Swart (wie se fantastiese oseaan-toneel op die CD omslag verskyn).

Die IndieGoGo projek loop tot 13 April en kan hier besigtig word: www.igg.me/at/ingrid-jonker (daar is ook video’s wat hierby betrekking hou).

Voorbeelde van al 36 liedjies kan hier gehoor word: https://youtu.be/XK8PoZw35Xw

Die kunstenaars en hul liedjies sluit in:

Anton Goosen – ‘n Hemel Vol Blou Akkers

Jennifer Ferguson – Windliedjie (live)

Kalahari Surfers – Klein Hande

Inge Beckmann – Korreltjie Sand

Beeskraal Revival – Verlore Stad

Ingrid Jonger & Tim Parr – Toemaar Die Donker Man

Ernestine Deane – Die Kind

Falling Mirror – 25 December 1960

Terminatryx – Ontvlugting

Stefan Strydom & Gert Vlok Nel – Ingrid

Abraham van Geenbybel – Donker Stroom

Rambling Bones – Summer (For Simone)

Andrew Kay – Fragment

mike dickman – I Went In Search Of My Body

Tonia Möller – Man En Vrou

Wilde Junge (Wild Youth) – Police Protection Guaranteed

André Van Rensburg – Liedjie Van Die Troubadoer

The SlashDogs – Lied Van Die Graf Grawer

The Sighs Of Monsters – Drawing

Die Naaimasjiene – Mamma

Robbi Robb van Tribe After Tribe – Face Of Love

Jim Neversink – Bitterbessie Dagbreek

Daniel Eeuwrick – Aan Uys Krige

Somerfaan – Ontnugtering

Anne Van Schothorst – Ek Het Gedink

Ivan Kadey – Tokolosh

Radio Rats – Deep Dark Introverted Girl

Ingrid Jonker & Francois Breytenbach Blom – Die Kind

Eckard Potgieter – Ontvlugting

Victor S. Wolf – Ballade Van Drie Vriende

Juliana Venter – Hierdie Reis

Dirk Ace – Van ‘n Skilder

The CapTn (feat. Julie Hartley) – Reclaimed Land

Mavis Vermaak – Heimwee Na Kaapstad

The McClones – I Am With Those

Zaria – Begin Somer

Die album gaan in Mei deur Sound Action en Flamedrop uitgereik word op dubbel CD, asook download formaat (en as alles uitwerk, ‘n beperkte aantal langspeel plaat kopiee”).

Groete,

Flamedrop Productions

Crowd-Funding Campaign: www.igg.me/at/ingrid-jonker

Webwerf: www.flamedrop.com/ingridjonker

Facebook Groep: www.facebook.com/groups/DieKindIsNogJonger

Snit Uittreksels:

Advertisement

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Create a website or blog at WordPress.com

Up ↑

%d bloggers like this: