Na wie se pype dans jy? Betrap jouself in ’n goeie bui met ’n massiewe klankstelsel en verloor beheer in die ekstase van ’n smerige Hammond- of pyporrelsolo wat disrespekvol en met minagting tot diép in die rooi in gespeel word. – Albert du Plessis
via Maak ’n pyp en dans (’n Begeleide trippie op soek na die droom) – Albert du Plessis | LitNet.
Leave a Reply